Waar is Voetspoortjies

Daar is twee skole in Pretoria.
Garsfontein: Borzoistraat 573
Constantia Park: Herminastraat 1033.

Ons Visie

Om elke kind spesiaal te laat voel, met aandag en liefde in 'n omgewing van leer, speel en groei.

Kontak Ons

Kontak ons gerus vir meer inligting of navrae:

Lette-Marie Barnard: 082 853 4358
Ilanza Liebenberg: 082 412 2692


Welkom by Voetspoortjies Skool

Dit is vir ons regtig baie belangrik dat die kinders gelukkig moet wees in Voetspoortjies Kleuterskool!  

Dit is die personeel van Voetspoortjies se wens dat elke kind se selfvertroue sal toeneem en dat elke kind geliefd en spesiaal sal voel.

Neem asb die vrymoedigheid om enige tyd met ons te gesels of as u enige vrae het. Ons is opgewonde dat jy en jou kind(ers) deel word van ons Voetspoortjie-familie!

Constantia Park Voetspoortjies is in Herminastraat 1033.
Garsfontein Voetspoortjies is Borzoistraat 573.




My soeke na die beste

Die soeke na kleuterskole het begin..
Eers was daar baie … nou is daar min.
Hul word Gegoogle, Gefacebook, Bespreek..
Laat daar wonderbaarlik vir een van hulle lig deurbreek.

Voetspoortjies is glo toe net die plek
En toe is dit tyd at ek vir myself moet ontdek.
Dus, vol verwagting daag ek daar by Voetspoortjies op
Die klein lyfie op my heup hou natuurlik alles dop..

Soos ek by die hek deurstap
Is ek alles behalwe verward!
Want met 'n atmosfeer van liefde word ek begroet
Kinderlaggies, vrolikheid, 'n gevoel van vrede kom my tegemoet!
Dadelik, het my soekende hart bedaar
Ek weet hier by Voetspoortjies sal my kind geluk ervaar!

'n Voetspoortjie Mamma


® 2014 Voetspoortjies Kleuterskool